Florries Alumni Gasteboek

Ons hoor gerus van oud-leerlinge oor hulle herinneringe van die skool, waar hulle nou in die lewe is en enige voorstelle.

Remove ads from this guestbook - starting at just EUR2,50

Leave a message

« Back to website
Name:
Email:
Jaar gematrikuleer
Huidige woning (Stad & land)
Message:

11:45 19-09-2011
Johan Vorster

Jaar gematrikuleer

1995

Huidige woning (Stad & land)

Melbourne Australie
Is tans met my vrou en 4 dogters woonagtig in Melbourne Australie.  Ek het 'n pos losgeslaan as 'n professionele krieket afrigter.  Ons het die geleentheid met all beskikbare hande aangepak en ons is baie tervrede met ons keuse.  Dit gaan baie goed hier, die lewensomstandighede is baie meer aanvaarbaar en veilig en die kinders geniet regverdigheid vir al hulle prestasies.  

Ek was baie trots gewees toe ek so paar weke terug gehoor het hoe die Florries ons aardsvyande Monnas geklop het in die rugby, well done boys.

Sterkte aan alle Florries en ek hoop werklik dat God julle almal seen met wonderlike lewens en families.

Cheers Mates!
15:45 28-08-2011
Ig Verwey

Jaar gematrikuleer

1973

Huidige woning (Stad & land)

Pretoria, SA
Enige matriekmaats wat onthou? Wat het o.m. geword van Linda Carstens,  Albert Swanepoel, Victor (krieket)
, Gysbert Swanepoel, Elize (vd Merwe?), Pierre Woudema, Johan Lubbe, Frik, ek sal moet terug gaan na die jaarboek om name nog te onthou! Sel 0825701331, igv@vodamail.co.za, igverwey@gmail.com.
02:45 15-07-2011
Willem Delport

Jaar gematrikuleer

1971

Huidige woning (Stad & land)

Ballito, Durban, KZN
Het so pas teruggekom na 5 jaar diens by die Suid- Afrikaanse Ambassade in Australie.
Sal graag wil weet van enige 1971 reunies.
Goed om terrug te wees.
14:10 12-06-2011
Simone Corbijn

Jaar gematrikuleer

- na een jaar skool, terug naar Holand

Huidige woning (Stad & land)

Middelburg, Nederland
Ek soek mij allerliefste vriendin Hannemarie Hanekom . Ons het altijd baie gelag met elkaar. Ek kom uit Holland en was standard 6 met Hannemarie in die klas. Ken jij mij nog? Julle  het mij altijd Simonij genoem!
Please answer me!
19:48 18-04-2011
Cobus

Jaar gematrikuleer

1968

Huidige woning (Stad & land)

Winsford
Die reunie was 'n groot sukses.  Soek nog steeds na al my vriende.  Kon nie meer die skoollied onthou toe ons dit sing nie. As ek nader gebly het sou ek beslis my kinders ook Florida Hoer toe stuur.

Cobus plus500
10:48 16-04-2011
Dr Ferdi Scheepers

Jaar gematrikuleer

1979

Huidige woning (Stad & land)

Pleasant Hill, California, USA
Dis puik om van ander oud Florries te verneem! Hou so aan...



Ek is nou Effects Supervisor vir 'n 2013 Pixar fliek, sover naamloos en onaangekondig -- baie opgewonde daaroor.
Groetnis en hou die bokant blink!
21:28 03-03-2011
Hoffie Ferreira

Jaar gematrikuleer

1999

Huidige woning (Stad & land)

Houston, United States
Hi Oud Florries!
Hoe gaan dit nog?!
Cheers
Hoffie
11:00 01-12-2010
Bonnita van Rooyen

Jaar gematrikuleer

1984

Huidige woning (Stad & land)

Roodepoort
Hi Lianne Mostert - kan jy my kontak asb by email adres:
bonny.vanrooyen@momentum.co.za (Bonnita Truter).
18:31 16-11-2010
jeff

Jaar gematrikuleer

1965

Huidige woning (Stad & land)

austria
Ek het n bietjie in die land rond geswerf maar is nou weer terug in die omgewing ,  sal graag weer wil kontak maak met ou vrinde
18:11 24-10-2010
Gina

Jaar gematrikuleer

1976

Huidige woning (Stad & land)

Fourways
Ek is verbaas om so baie ander Florries hier te sien. ek is so bly dat ek besluit het om vir florries te Google en dat ek op hierdie gasteboek uit gekom het.
Nog steeds 'n trotse Florrie!
Gina parier pmu
09:37 18-10-2010
Martie Bekker

Jaar gematrikuleer

1975

Huidige woning (Stad & land)

Alberhougton
Op soek na al ons klasmaats 10B 1975 ...
12:57 24-08-2010
Sacha Bronkhorst

Jaar gematrikuleer

2000

Huidige woning (Stad & land)

Florida Glen SA
Hi,
Ek was in Florida van 1996 - April 2000.
Ek het gehoor daar is sprake van 'n reunie in Oktober 2010 vir die matrieks van 2000 en ek sal graag wil bywoon. Ek is ook op soek na een van my ou vriendinne - Melanie Midgley as iemand my kan help.
My e-mail adress is sachab@webmail.co.za
15:31 10-08-2010
Mario

Jaar gematrikuleer

Britanny

Huidige woning (Stad & land)

-
Ek wonder of die Florrie Blaps wat ons in 1964 begin het nog bestaan?Ek onthou nog die skielike sneeu wat ons gehad het en die totale vreugde en chaos van die dag,ai,dis darem lank gelede,die huidige Florries lyk so jonk! Hoop my tydgenote laat weet van hulle,oud maar darem nog daar en sien kans vir die tegnologie!  Belote
14:42 18-06-2010
Irma du Plessis

Jaar gematrikuleer

1968

Huidige woning (Stad & land)

Brakpan, Suid-Afrika
Haai
My nooiensvan is Marais en ek is met Jan du Plessis wat ook n oud-leerling van die skool is getroud.
Ek sien Chops het ook n boodskap gelos. Kontak ons asseblief by 0836435473.
Groete

20:57 29-04-2010
Johan

Jaar gematrikuleer

1962

Huidige woning (Stad & land)

Hermanus, Westelike Provinsie, RSA
Baie dankie vir die geleentheid om 'n boodskap te los.Net jammer om te sien daar is nie een enkele 1962 Florrie wat 'n boodskap los nie. Dirk, Marnus waar is julle ouens? Dink baie aan die onderwysers, Mnre Gert(Kuta) Cotzee, Boonzaaier, Murray(Rugby), Erasmus(Rooi), Horn(Engels) DOK Van Coller, het sy dogter later op Sabie raakgeloop. (Naam vergeet)
Messages: 1 until 15 of 110.
Number of pages: 8
[1] 2 3 4 5 6 7 Older